SENWES

Senwes is ‘n gediversifiseerde agri-besigheid in die verskaffing van landbou-produksiemiddele, marktoegang vir landbouprodukte en waardetoevoegende dienste aan sy klante.